

Servings |
|
Ingredients
Vleis en sous
- 45 ml olyfolie
- 80 ml Botter
- 1 Ui Fyn Gekap
- 1 geelwortel in klein blokkies gesny
- 1 selderystingel in klien blokkies gesny
- 2 knoffelhuisies gekneus
- 500 g gemaalde beesvlies
- 250 ml droe witwyn
- 125 ml Melk volroom
- Neutmuskaat
- 1 Blik heel geskilde tamaties met hul sap, grof gekap
- 60 g gerasperde parmesaankaas
Béchamelsous(witsous)
- 750 ml Melk Volroom
- 90 g Botter
- 90 ml koekmeelblom
- Sout en swartpeper
Afronding
- 90 g gerasperde parmesaankaas
- 30 ml Botter
Ingredients
Vleis en sous
Béchamelsous(witsous)
Afronding
|
![]() |
Instructions
vleis en sous
- Verhit olie en helfte van botter in diep swaarboomkastrol. Sorteer uie oor matige hitte tot sag en lig goudkleurig.
- voeg geelwortel en seldery by en sorter tot begin verkleur. Voeg knovvel by en sorter vir 1 min. langer.
- voeg maalvleis by en roer met ‘n vurk om ios te maak. Sorter tot vlies nie meer rooi is nie.
- voeg wyn by en roer af en toe tot dit heeltemal verdamp het en die vlies droog is. Voeg melk en neutmuskaat by en roer tot die melk verdamp het.
- voeg tamaties by en roer tot kook. Verlaag hitte, plaas deksel op en laat oor lae hitte prut vir sowat 3 uur. Roer af en toe.
Béchamelsous
- Verhit melk tot dit begin borrel. Verwyder van stoof.
- smelt botter in swaarboomkastrol oormatige hitte. Sprinkel koekmeelblom oor en roer tot glad.
- roer warem melk geleidelik oor lae hitte by en roer met ‘n draadklitser tot glad. Sodra mengsel dun word kan jy die melk vinniger bygooi. Roer tot sous begin verdik.
- Sous is gereed sodra dit begin kook. Geur met sout en swartpeper.
Sit alles bymekaar.
- Voorvirhit oond tot 200ºC . bespuit ‘n diep oondvaste bak.
- Sit ‘n dun lagie vleis en sous in die bodem van die bak en bedek met ‘n lagie lasagnevelle.
- Die velle moenie oor mekaar gan nie.
- bedek nou die velle met ‘n skraps lagie vlies en sous en dan ‘n lagie béchamelsous. Onthou daar moet nog 4 lae volg.
- Herhaal vorige stappe tot al die bestandele op gebriuk is of die bak vol is.
- Eindig met ‘n laag béchamelsous. Sprinkel parmesaankaas oor en stip met botter.
- Laat rus vir 30 min. bak dan vir sowat 45-60 min. of tot diekaas goudbruin is.
- Laat vir ten minste 10 min. in die lou-oond rus voor dit gesny word. Sodoende sny dit makliker.
Recipe Notes