

Servings |
6-8 People
|
Ingredients
- 8 hoenderstukke
- 15 ml Olie
- 2 groot uie gekap
- 4 knoffelhuisie
- 5 cm stuk vars gemmerwortel gerasper
- 5 ml vyn komy
- 5 ml borrie
- 5 ml fyn koljander
- 5 ml rooipeper
- 1 Blik heel geskilde tamaties gedrieneer
- 150 ml natuurlike jogert
- 15 ml matige Kerriepoeier
- Sout en vars gemaalde swartpeper
- Sap van 1 suurlemoen
- 15 ml koljanderblare
Ingredients
|
![]() |
Instructions
- Bespuit ‘n pan met kleefwerende kossproei en braai die hoenderporsies tot goudbruin.
- Verwyder uit die pan en hou eenkant. Vee die pan uit, plaas trug op hitte en giet olie in as die pan warem is.
- Roerbraai die ui, knoffel en gemmer daarin tot sag.
- Verlaag die hitte en voeg die komyn, borrie, koljander en rooipeper saam met ‘n eetlepel water by en roerbraai nog 2 min.
- Voeg die tamaties, jogert en die helfte van die vars koljander by.
- Verlaag die hitte en voeg die hoender asook sowat 60 ml water by.
- Sprinkel die kerriepoeier oor en laat prut ongeveer 30 min of tot sag en gaar.
- Geur met sout en peper indien nodig.
- Kap die orige koljanderblare net voor opdiening fyn en sprinkel bo-oor.
- Dien op saam rys.
Recipe Notes