

Servings |
6-8 People
|
Ingredients
- 500 ml stampmielies
- 7 ml sout
- 10 ml olyfolie of botter
- 1 Ui fyn gekap
- 1 Groen soetrissie fyn gekap
- 1 Geel soetrissie fyn gekap
- 1 Rooi soetrissie fyn gekap
- 250 g spek gesnipper
- 250 g sampioene in skyfies gesny
- 250 ml mayonnaise
- 125 ml Room
- 1 Pakkie wituie-sop
- 250 ml gerasperde chedarkaas
- Swartpeper en sout na smaak
Ingredients
|
![]() |
Instructions
- Week die stampmielies oornag in water
- Drieneer en giet die mielies in ‘n kastrol.
- Voeg genoeg water by om te bedek en voeg ook die sout by.
- Kook tot gaar en drieneer.
- Voorverhit die oond tot 180ºC en smeer ‘n oondvaste bak.
- Verhit die olie of botter in ‘n pan en braai die uie, spek, sampoiene en soetrissies
- Meng die mayonnaise, room, soppoeier en kaas in ‘n groot mengbak.
- Voeg die mielies, uie, spek, sampoiene en soetrissies by en geur met peper.
- Skep die mengsel in voorberiede bak en strooiu die kaas bo-op, bak vir ongeveer 60 min tot bruin bo.
Recipe Notes