LASAGNE

Print Recipe
LASAGNE
Course Main Dish
Servings
Ingredients
Vleis en sous
Béchamelsous(witsous)
Afronding
Course Main Dish
Servings
Ingredients
Vleis en sous
Béchamelsous(witsous)
Afronding
Instructions
vleis en sous
  1. Verhit olie en helfte van botter in diep swaarboomkastrol. Sorteer uie oor matige hitte tot sag en lig goudkleurig.
  2. voeg geelwortel en seldery by en sorter tot begin verkleur. Voeg knovvel by en sorter vir 1 min. langer.
  3. voeg maalvleis by en roer met ‘n vurk om ios te maak. Sorter tot vlies nie meer rooi is nie.
  4. voeg wyn by en roer af en toe tot dit heeltemal verdamp het en die vlies droog is. Voeg melk en neutmuskaat by en roer tot die melk verdamp het.
  5. voeg tamaties by en roer tot kook. Verlaag hitte, plaas deksel op en laat oor lae hitte prut vir sowat 3 uur. Roer af en toe.
Béchamelsous
  1. Verhit melk tot dit begin borrel. Verwyder van stoof.
  2. smelt botter in swaarboomkastrol oormatige hitte. Sprinkel koekmeelblom oor en roer tot glad.
  3. roer warem melk geleidelik oor lae hitte by en roer met ‘n draadklitser tot glad. Sodra mengsel dun word kan jy die melk vinniger bygooi. Roer tot sous begin verdik.
  4. Sous is gereed sodra dit begin kook. Geur met sout en swartpeper.
Sit alles bymekaar.
  1. Voorvirhit oond tot 200ºC . bespuit ‘n diep oondvaste bak.
  2. Sit ‘n dun lagie vleis en sous in die bodem van die bak en bedek met ‘n lagie lasagnevelle.
  3. Die velle moenie oor mekaar gan nie.
  4. bedek nou die velle met ‘n skraps lagie vlies en sous en dan ‘n lagie béchamelsous. Onthou daar moet nog 4 lae volg.
  5. Herhaal vorige stappe tot al die bestandele op gebriuk is of die bak vol is.
  6. Eindig met ‘n laag béchamelsous. Sprinkel parmesaankaas oor en stip met botter.
  7. Laat rus vir 30 min. bak dan vir sowat 45-60 min. of tot diekaas goudbruin is.
  8. Laat vir ten minste 10 min. in die lou-oond rus voor dit gesny word. Sodoende sny dit makliker.
Recipe Notes

Bobaas-kerriehoender

Print Recipe
Bobaas-kerriehoender
Instructions
  1. Bespuit ‘n pan met kleefwerende kossproei en braai die hoenderporsies tot goudbruin.
  2. Verwyder uit die pan en hou eenkant. Vee die pan uit, plaas trug op hitte en giet olie in as die pan warem is.
  3. Roerbraai die ui, knoffel en gemmer daarin tot sag.
  4. Verlaag die hitte en voeg die komyn, borrie, koljander en rooipeper saam met ‘n eetlepel water by en roerbraai nog 2 min.
  5. Voeg die tamaties, jogert en die helfte van die vars koljander by.
  6. Verlaag die hitte en voeg die hoender asook sowat 60 ml water by.
  7. Sprinkel die kerriepoeier oor en laat prut ongeveer 30 min of tot sag en gaar.
  8. Geur met sout en peper indien nodig.
  9. Kap die orige koljanderblare net voor opdiening fyn en sprinkel bo-oor.
  10. Dien op saam rys.
Recipe Notes