

Servings |
|
Ingredients
- Olie
- 1 Pakkie Kaassous
- uie na smaak
- Baie knoffel
- 1 Pakkie spek
- 1 Kg Maalvlies
- Origanum,sout en peper (na smaak)
- 250 ml soya sous
- 1 Blik heel tamaties
- 1 Klein Blik tamatiepureé
- 1 Pak Skulpie Pasta
- Appelkoos konfyt
- Sjerie (OBS)
- Kaas Na Smaak
Ingredients
|
![]() |
Instructions
- Maak die kaas sous aan en laat staan.
- Braai die uie,knoffel tot bruin.
- Voeg die spek by en braai tot gaar.
- Voeg maalvlies by en geur met sout, peper en origanum, braai tot gaar.
- Voeg dan die soya sous by.
- Gooi dan die blik heel tamaties, die tamatiepureé en die tamatiepasta by.
- Voeg dan die macaroni by.
- Kook tot die pasta sag is.
- Gooi dan die apelkoos konfyt en sjerrie by.
- Gooi dan die kaas sous by en kaas op en laat vir ‘n rukkie prut sodat die kaas kan smelt.
Recipe Notes