Lasagne-potjie

Print Recipe
Lasagne-potjie
Course Main Dish
Servings
Ingredients
Course Main Dish
Servings
Ingredients
Instructions
  1. Maak die kaas sous aan en laat staan.
  2. Braai die uie,knoffel tot bruin.
  3. Voeg die spek by en braai tot gaar.
  4. Voeg maalvlies by en geur met sout, peper en origanum, braai tot gaar.
  5. Voeg dan die soya sous by.
  6. Gooi dan die blik heel tamaties, die tamatiepureé en die tamatiepasta by.
  7. Voeg dan die macaroni by.
  8. Kook tot die pasta sag is.
  9. Gooi dan die apelkoos konfyt en sjerrie by.
  10. Gooi dan die kaas sous by en kaas op en laat vir ‘n rukkie prut sodat die kaas kan smelt.
Recipe Notes

Bobaas-kerriehoender

Print Recipe
Bobaas-kerriehoender
Instructions
  1. Bespuit ‘n pan met kleefwerende kossproei en braai die hoenderporsies tot goudbruin.
  2. Verwyder uit die pan en hou eenkant. Vee die pan uit, plaas trug op hitte en giet olie in as die pan warem is.
  3. Roerbraai die ui, knoffel en gemmer daarin tot sag.
  4. Verlaag die hitte en voeg die komyn, borrie, koljander en rooipeper saam met ‘n eetlepel water by en roerbraai nog 2 min.
  5. Voeg die tamaties, jogert en die helfte van die vars koljander by.
  6. Verlaag die hitte en voeg die hoender asook sowat 60 ml water by.
  7. Sprinkel die kerriepoeier oor en laat prut ongeveer 30 min of tot sag en gaar.
  8. Geur met sout en peper indien nodig.
  9. Kap die orige koljanderblare net voor opdiening fyn en sprinkel bo-oor.
  10. Dien op saam rys.
Recipe Notes

NOEDELSLAAI

Print Recipe
NOEDELSLAAI
Course Salad
Servings
Ingredients
Course Salad
Servings
Ingredients
Instructions
  1. Kook noedels volgens aanwysings op pak & dreineer goed.
  2. halveer, ontpit en sny rissie fyn.
  3. skil en kap ui fyn en meng met rissie en noedels
  4. meng tamatiesous, asyn, sonneblomolie, wit siuker, kerriepoeier, tabascosous & pepper.
  5. meng met noedels.
  6. verkoel oornag.
Recipe Notes

Koppie Koek (in mikrogolf oond)

Print Recipe
Koppie Koek (in mikrogolf oond)
Course Dessert
Prep Time 10 minutes
Cook Time 3 minutes
Servings
2
Ingredients
Course Dessert
Prep Time 10 minutes
Cook Time 3 minutes
Servings
2
Ingredients
Instructions
  1. Meng allis in ‘n bak
  2. Gooi dit in 2 koppies (moet 250ml kan vat)
  3. Plaas albei in die mikrogolfoond vir 3min op 100%
Recipe Notes

Koffie-sjokolade koek

Print Recipe
Koffie-sjokolade koek
Course Dessert
Cook Time 35 minutes
Servings
Ingredients
Koek
SOUS
Versiersel
Course Dessert
Cook Time 35 minutes
Servings
Ingredients
Koek
SOUS
Versiersel
Instructions
Koek
  1. Skei eiers
  2. Klop eierwit en kremetart saam tot styf.
  3. Room eiergeel en suiker tot lig en romerig.
  4. Meng olie, kookwater en vanilla en gooi bietjie vir bietjie by eiergeel beslag.
  5. Sif meel, kakao, sout en bakpoeier saam en gooi bitjie vir bietjie by mengsel.
  6. Vou eierwitmengsel by beslag in.
  7. Bak vir ± 30 – 35min.
Sous
  1. Gooi alle bestandele in pot en kook tot alles opgelos is.
Versiersel
  1. Klop room tot effens styf.
  2. Meng room en caramel treat.
  3. Opsioneel kan 50ml Amarula bygevoeg word.
Recipe Notes

Pannekoek

Print Recipe
Pannekoek
Course Dessert
Servings
Ingredients
Course Dessert
Servings
Ingredients
Instructions
  1. Klits eier en water saaam
  2. Sif droe bestandele en meng goed
  3. Gooi water en eier by en meng verder
  4. Gooi die olie by, meng baie goed!
  5. Bak in 'n non-stick pan met bietjie botter/olie vir die eerste een
Recipe Notes