Stampmielliegereg

Print Recipe
Stampmielliegereg
Course Side Dish
Servings
6-8 People
Ingredients
Course Side Dish
Servings
6-8 People
Ingredients
Instructions
  1. Week die stampmielies oornag in water
  2. Drieneer en giet die mielies in ‘n kastrol.
  3. Voeg genoeg water by om te bedek en voeg ook die sout by.
  4. Kook tot gaar en drieneer.
  5. Voorverhit die oond tot 180ºC en smeer ‘n oondvaste bak.
  6. Verhit die olie of botter in ‘n pan en braai die uie, spek, sampoiene en soetrissies
  7. Meng die mayonnaise, room, soppoeier en kaas in ‘n groot mengbak.
  8. Voeg die mielies, uie, spek, sampoiene en soetrissies by en geur met peper.
  9. Skep die mengsel in voorberiede bak en strooiu die kaas bo-op, bak vir ongeveer 60 min tot bruin bo.
Recipe Notes

Room Brood

Print Recipe
Room Brood
Course Other
Prep Time 20 Minutes
Cook Time 1 Hour
Passive Time 1 Hour
Servings
1 Brood
Ingredients
Course Other
Prep Time 20 Minutes
Cook Time 1 Hour
Passive Time 1 Hour
Servings
1 Brood
Ingredients
Instructions
  1. Smeer ‘n swartboom pot of spuit dit men “spray n’ cook”.
  2. Maak ballietjies met die deeg en sit dit in die pot.
  3. Laat dit rys. (+-1uur)
  4. Meng die potato bake en room.
  5. Gooi dit oor die brood.
  6. Sit dit in die oond tot gaar(ongeveer 1 uur).
Recipe Notes

Milo-Malvapoeding

Print Recipe
Milo-Malvapoeding
Milo-Malvapoeding
Course Dessert
Prep Time 20 minutes
Cook Time 40 minutes
Servings
5-6 Portions
Ingredients
Bestandele
Sous
Course Dessert
Prep Time 20 minutes
Cook Time 40 minutes
Servings
5-6 Portions
Ingredients
Bestandele
Sous
Instructions
Metode
  1. Verhit die oond to 180º C en smeer bakkies met kleefverwande kossprooi.
  2. Klits die suiker en botter saam. Voeg die eier by en klits goed.
  3. Meng meel, milo-poeier en koeksoda saam. Meng die melk, asyn en vanillageursel saam. Voeg die meelmengsel en melk mengsel omd ie beurt by die suikermengsel en meng goed.
  4. Vul bakkies tot ¾ vol en bedek met foelie met die blink kant na onder.
  5. Bak vir 30 tot 40 minute tot ferm en die toetspen skoon uitkom.
Sous
  1. Smelt die sjokolade, room, melk en botter saam op ‘n baie lae hitte en roer aanhoudend tot dit blink is. Verwyder van hitte.
  2. Voeg die milo-poeier by en meng goed sodat al die korreltjies opgelos word. Sodra die bakkies uit die oond kom, gooi dadelik die warm sous oor en laat staan sodat ald ie sous kan intrek. Bedien warm met room of roomys.
Recipe Notes