BIER-KAASBROODJIE

Print Recipe
BIER-KAASBROODJIE
Course Other
Prep Time 45 Minutes
Cook Time 1 Hour
Servings
1 Loaf
Ingredients
Course Other
Prep Time 45 Minutes
Cook Time 1 Hour
Servings
1 Loaf
Ingredients
Instructions
  1. Voorvirhit die oond tot 180ºC en bespuit ‘n broodpannitjie van 19×9×7 cm met kleefwerende kossproei of smeer ligies met botter.
  2. Sif die bruismeel en sout saam in ‘n groot bak.
  3. Voeg die kaasblokkies en bier by en meng deur.
  4. Voeg die water by as as die deeg te droog is.
  5. oer goed deur en skep in die voorberyde broodpannetjie.
  6. Sprinkle die saad oor en bak 1uur lank tot goudbruin en gaar.
Recipe Notes

Stampmielliegereg

Print Recipe
Stampmielliegereg
Course Side Dish
Servings
6-8 People
Ingredients
Course Side Dish
Servings
6-8 People
Ingredients
Instructions
  1. Week die stampmielies oornag in water
  2. Drieneer en giet die mielies in ‘n kastrol.
  3. Voeg genoeg water by om te bedek en voeg ook die sout by.
  4. Kook tot gaar en drieneer.
  5. Voorverhit die oond tot 180ºC en smeer ‘n oondvaste bak.
  6. Verhit die olie of botter in ‘n pan en braai die uie, spek, sampoiene en soetrissies
  7. Meng die mayonnaise, room, soppoeier en kaas in ‘n groot mengbak.
  8. Voeg die mielies, uie, spek, sampoiene en soetrissies by en geur met peper.
  9. Skep die mengsel in voorberiede bak en strooiu die kaas bo-op, bak vir ongeveer 60 min tot bruin bo.
Recipe Notes

Appelkoos en suurlemoenhoender

Print Recipe
Appelkoos en suurlemoenhoender
Course Main Dish
Prep Time 45 Minutes
Cook Time 45 Minutes
Servings
4-6 Portions
Ingredients
Course Main Dish
Prep Time 45 Minutes
Cook Time 45 Minutes
Servings
4-6 Portions
Ingredients
Instructions
  1. Vryf hoender met sout in.
  2. Gooi konfut, sjerrie, heuning, sojasous en gemmer in 'n kastrolletjie, roer aanhoudend en verhit tot dit borrel. Haal van stoof af.
  3. los ekstrak in kookwater op en gooi in 'n vuurvaste bakskottel.
  4. Plaas hoender daarin met die rugkant na bo en verf van die konfytmengsel oor hoender.
  5. Bak 45 minute of tot gaar terwyl dit gereeld met die konfytmengsel geverf word.
  6. Haal hoender uit skotel, plaas op 'n opdienbord en hou warm.
  7. Meng sous in skottel met oorblywende konfytmengsel, moelieblom, kouewater en suulemoensap.
  8. hou op matige hitte tot dik en borrelend.
  9. Voeg gekapte solotte by en gooi sous oor hoender.
Recipe Notes

Koppie Koek (in mikrogolf oond)

Print Recipe
Koppie Koek (in mikrogolf oond)
Course Dessert
Prep Time 10 minutes
Cook Time 3 minutes
Servings
2
Ingredients
Course Dessert
Prep Time 10 minutes
Cook Time 3 minutes
Servings
2
Ingredients
Instructions
  1. Meng allis in ‘n bak
  2. Gooi dit in 2 koppies (moet 250ml kan vat)
  3. Plaas albei in die mikrogolfoond vir 3min op 100%
Recipe Notes

Koffie-sjokolade koek

Print Recipe
Koffie-sjokolade koek
Course Dessert
Cook Time 35 minutes
Servings
Ingredients
Koek
SOUS
Versiersel
Course Dessert
Cook Time 35 minutes
Servings
Ingredients
Koek
SOUS
Versiersel
Instructions
Koek
  1. Skei eiers
  2. Klop eierwit en kremetart saam tot styf.
  3. Room eiergeel en suiker tot lig en romerig.
  4. Meng olie, kookwater en vanilla en gooi bietjie vir bietjie by eiergeel beslag.
  5. Sif meel, kakao, sout en bakpoeier saam en gooi bitjie vir bietjie by mengsel.
  6. Vou eierwitmengsel by beslag in.
  7. Bak vir ± 30 – 35min.
Sous
  1. Gooi alle bestandele in pot en kook tot alles opgelos is.
Versiersel
  1. Klop room tot effens styf.
  2. Meng room en caramel treat.
  3. Opsioneel kan 50ml Amarula bygevoeg word.
Recipe Notes

Bobotie

Print Recipe
Bobotie
Course Main Dish
Prep Time 30 minutes
Cook Time 45 minutes
Servings
Ingredients
Course Main Dish
Prep Time 30 minutes
Cook Time 45 minutes
Servings
Ingredients
Instructions
  1. Week brood in helfte van die melk.
  2. Braai uie in olie tot sag en goudbruin
  3. Voeg by kerriepoeier, gemmer en appelkooskonfeit en roer.
  4. Voeg vlies by en roer, braai deeglik.
  5. Voeg soppoeier en brood by.
  6. Klits eiers en oorblywende melk, mosterd en sout.
  7. Voeg die helfte van die mengsel by vleis
  8. Skep in oond skottel.
  9. Gooi res van melkmengsel bo-oor.
  10. Bak ongeveer 45 min teen 180ºC.
  11. Bedien.
Recipe Notes

Pannekoek

Print Recipe
Pannekoek
Course Dessert
Servings
Ingredients
Course Dessert
Servings
Ingredients
Instructions
  1. Klits eier en water saaam
  2. Sif droe bestandele en meng goed
  3. Gooi water en eier by en meng verder
  4. Gooi die olie by, meng baie goed!
  5. Bak in 'n non-stick pan met bietjie botter/olie vir die eerste een
Recipe Notes