BIER-KAASBROODJIE

Print Recipe
BIER-KAASBROODJIE
Course Other
Prep Time 45 Minutes
Cook Time 1 Hour
Servings
1 Loaf
Ingredients
Course Other
Prep Time 45 Minutes
Cook Time 1 Hour
Servings
1 Loaf
Ingredients
Instructions
  1. Voorvirhit die oond tot 180ºC en bespuit ‘n broodpannitjie van 19×9×7 cm met kleefwerende kossproei of smeer ligies met botter.
  2. Sif die bruismeel en sout saam in ‘n groot bak.
  3. Voeg die kaasblokkies en bier by en meng deur.
  4. Voeg die water by as as die deeg te droog is.
  5. oer goed deur en skep in die voorberyde broodpannetjie.
  6. Sprinkle die saad oor en bak 1uur lank tot goudbruin en gaar.
Recipe Notes

Roomerige Hoendersop

Print Recipe
Roomerige Hoendersop
Course Starter
Servings
Ingredients
Course Starter
Servings
Ingredients
Instructions
  1. Verhitt die olie in 'n groot kastrol. Braai die uie en hoender daarin tot goudbruin.
  2. Voeg die geelwortels en aartappels by en giet 2 lieter water oor. bedek die kastrol en kook tot die hoender gaaar is.
  3. Meng die soppoeier met 'n bietjie melk om 'n pasta te vorm (meng deeglik om klonte te voorkom)
  4. voeg dan die res van die melk by. Voeg nou die mengsel by die res van die sop.
  5. Laat prut dit vir ongeveer 10 min oor lae hitteen roer gereeld sodat dit nie vasbrand nie.
  6. Geur na smaak met sout en peper.
Recipe Notes

Koffie-sjokolade koek

Print Recipe
Koffie-sjokolade koek
Course Dessert
Cook Time 35 minutes
Servings
Ingredients
Koek
SOUS
Versiersel
Course Dessert
Cook Time 35 minutes
Servings
Ingredients
Koek
SOUS
Versiersel
Instructions
Koek
  1. Skei eiers
  2. Klop eierwit en kremetart saam tot styf.
  3. Room eiergeel en suiker tot lig en romerig.
  4. Meng olie, kookwater en vanilla en gooi bietjie vir bietjie by eiergeel beslag.
  5. Sif meel, kakao, sout en bakpoeier saam en gooi bitjie vir bietjie by mengsel.
  6. Vou eierwitmengsel by beslag in.
  7. Bak vir ± 30 – 35min.
Sous
  1. Gooi alle bestandele in pot en kook tot alles opgelos is.
Versiersel
  1. Klop room tot effens styf.
  2. Meng room en caramel treat.
  3. Opsioneel kan 50ml Amarula bygevoeg word.
Recipe Notes

Pannekoek

Print Recipe
Pannekoek
Course Dessert
Servings
Ingredients
Course Dessert
Servings
Ingredients
Instructions
  1. Klits eier en water saaam
  2. Sif droe bestandele en meng goed
  3. Gooi water en eier by en meng verder
  4. Gooi die olie by, meng baie goed!
  5. Bak in 'n non-stick pan met bietjie botter/olie vir die eerste een
Recipe Notes