Bobaas-kerriehoender
Servings
6-8People
Servings
6-8People
Instructions
  1. Bespuit ‘n pan met kleefwerende kossproei en braai die hoenderporsies tot goudbruin.
  2. Verwyder uit die pan en hou eenkant. Vee die pan uit, plaas trug op hitte en giet olie in as die pan warem is.
  3. Roerbraai die ui, knoffel en gemmer daarin tot sag.
  4. Verlaag die hitte en voeg die komyn, borrie, koljander en rooipeper saam met ‘n eetlepel water by en roerbraai nog 2 min.
  5. Voeg die tamaties, jogert en die helfte van die vars koljander by.
  6. Verlaag die hitte en voeg die hoender asook sowat 60 ml water by.
  7. Sprinkel die kerriepoeier oor en laat prut ongeveer 30 min of tot sag en gaar.
  8. Geur met sout en peper indien nodig.
  9. Kap die orige koljanderblare net voor opdiening fyn en sprinkel bo-oor.
  10. Dien op saam rys.
Recipe Notes
Spread the love