Stampmielliegereg
Servings
6-8People
Servings
6-8People
Ingredients
Instructions
  1. Week die stampmielies oornag in water
  2. Drieneer en giet die mielies in ‘n kastrol.
  3. Voeg genoeg water by om te bedek en voeg ook die sout by.
  4. Kook tot gaar en drieneer.
  5. Voorverhit die oond tot 180ºC en smeer ‘n oondvaste bak.
  6. Verhit die olie of botter in ‘n pan en braai die uie, spek, sampoiene en soetrissies
  7. Meng die mayonnaise, room, soppoeier en kaas in ‘n groot mengbak.
  8. Voeg die mielies, uie, spek, sampoiene en soetrissies by en geur met peper.
  9. Skep die mengsel in voorberiede bak en strooiu die kaas bo-op, bak vir ongeveer 60 min tot bruin bo.
Recipe Notes
Spread the love